Make your own free website on Tripod.com

Hierbo, 'n advertensie geplaas deur die verskaffer van die gratis webruimte, Tripod

Van der Spuy Web

Edwin and Ina van der Spuy's news and links to the rest of the world. A special emphasis is placed on Afrikaans and the people who speak it. This is done via the Afrikaans oppie Net (Afrikaans on the Net) logo program, and the Uithoeke (Furthest Corners [of the Earth]) newsletter. (see the pronounciation guide)

Edwin en Ina van der Spuy se nuus en skakels na die res van die wêreld. 'n Besondere klem word gelê op Afrikaans en die mense wat dit praat. Dit word bereik deur die Afrikaans oppie Net logo program, en die Uithoeke nuusbrief.

Tuis
Home
Gasteboek
Guest Book
Skakels
Links
Fisioterapie
Physiotherapy
Kanada vs SA
Résumé
Edwin & Ina
Uithoeke

Kennisgewingsbord / Message Board

Los gerus vir ons 'n boodskappie by die gasteboek. As jy buite Suid-Afrika woon, stuur vir ons 'n storie vir plasing in Uithoeke. Idees:

  • Vertel 'n bietjie hoe jy die lewe in die "verstrooiing" vind. Watter raad het jy vir ander wat hulself in dieselfde soort omstandighede bevind.
  • Vertel hoe die Internet jou bande met Suid-Afrika en ander Suid-Afrikaners beïnvloed.

Bye...

Edwin & Ina


Hierdie webtuiste bevat 'n kombinasie van Afrikaans en Engels /
This website contains a mixture of Afrikaans and English.

Get Microsoft Internet Explorer Afrikaans oppie Net

Laas bygewerk / Last updated: 2001.09.07
© 1996-2001 Edwin & Ina van der Spuy

Nedstat Counter (Nedstats uitsluitende die periode tussen 2 Desember 1998 en 19 Mei 1998 | Nedstats excluding the period between December 2, 1998 and May 19, 1999)