Make your own free website on Tripod.com

Hierbo, 'n advertensie geplaas deur die verskaffer van die gratis webruimte, Tripod

Afrikaans oppie Net
Afrikaans oppie Net besoekplekke

Skakels na Afrikaans oppie Net

Ander Afrikaanse bronne

Hoe werk die logo program?

Learning Afrikaans

Internet Woordelys

Hoe skep ek 'n blad op die Web?

Welkom by die Afrikaans oppie Net webwerf. Geniet jou besoek.

As jy 'n webwerf het waarop jy Afrikaans gebruik, sit die logo (met die skakel) daarop, laat weet my, en ek sal probeer om dit so gou moontlik by te voeg. [Ek vra om verskoning dat dit tans redelik lank neem - ek hoop om binne die volgende maand weer 'n redelike bywerking van Afrikaans oppie Net te doen.] Moenie worry as dit nie teksboekafrikaans is nie. Geniet Afrikaans!

Ek wil jou aanmoedig om, indien jy dit nog nie gedoen het nie, self 'n Afrikaanse webblad te skep. Daar is deesdae verskeie plekke waar 'n mens gratis webbladruimte kan kry. Dit is ook moontlik dat jou Internetverskaffer as deel van die pakket vir jou webruimte gee.

As jy sien van die skakels is verkeerd en/of werk nie meer nie, laat weet my asseblief.

Groete

Edwin

Afrikaans oppie Net Die Knoop: Duisende Afrikaanse Bestemmings!