Edwin & Ina van der Spuy

Tuis
Home
Gasteboek
Guest Book
Skakels
Links
Fisioterapie
Physiotherapy
Kanada vs SA
Résumé
Edwin & Ina van der Spuy
Uithoeke

Edwin & Ina van der Spuy

Edwin & Ina van der Spuy
vds@msn.com

Ons woon die afgelope paar jaar in Vancouver, nadat ons van die Wes-Kaap hierna getrek het. Beide van ons is oud-Maties. Ons professionele belangstellings lê albei in die veld van geneeskunde (biomediese ingenieurswese en fisioterapie, onderskeidelik).

Ina het hoofsaaklik in die Karoo grootgeword, terwyl Edwin in die Transvaal, Kanada en Natal gewoon het, voordat hy op Stellenbosch gaan swot het.

We've been living in Vancouver for the past few years, after having moved here from South Africa's Western Cape region. Both of us are alumni of the University of Stellenbosch. Our professional interests are both related to the field of medicine (biomedical engineering and physiotherapy, respectively).

Ina grew up mainly in the Karoo region of South Africa, whereas Edwin lived in the Transvaal (S.A), Canada and Natal (S.A.), before studying at the University of Stellenbosch.

Besoeke sedert x 1997:
Visits since x, 1997:

Laas opgedateer: 2001.02.14
© 1997. Edwin & Ina van der Spuy