Vandag begin ek met my web joernaal, in Engels bekend as 'n BLOG of 'n WEB LOG. Met die moderne bestaanstryd in ag genome, weet ek nie hoe gereeld ek my gedagtes gaan opteken nie. Ja, en ek dog rekenaars sou vir ons meer tyd gee om dinge te doen.
Posted by vds
at 2:22 PM PDT