Blog Tools
Edit your Blog
Build a Blog
RSS Feed
View Profile
« February 2019 »
S M T W T F S
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28
You are not logged in. Log in
Entries by Topic
All topics  «
Alles en Nog Wat
Tuesday, 9 March 2004
Gaan so voort
Miskien gaan ek weer so 'n bietjie met hierdie webjoernaal rondspeel. Laat ons maar sien.

Posted by vds at 8:49 PM PST
Post Comment | Permalink
Tuesday, 2 September 2003
Altyd iets nuuts om te leer
Vandag, soos julle weet, is die eerste keer dat ek my eie webjoernaal "doen". Ek hoop om reg te kry dat die webjoernaal ook in die RSS formaat beskikbaar sal raak.

Terloops, as jy weet van ander Afrikaanse webjoernale, laat weet vir my asseblief.

Posted by vds at 9:00 PM PDT
Post Comment | Permalink
Die Begin
Vandag begin ek met my web joernaal, in Engels bekend as 'n BLOG of 'n WEB LOG. Met die moderne bestaanstryd in ag genome, weet ek nie hoe gereeld ek my gedagtes gaan opteken nie. Ja, en ek dog rekenaars sou vir ons meer tyd gee om dinge te doen.

Posted by vds at 2:22 PM PDT
Post Comment | Permalink

Newer | Latest | Older