Ria Cozza het die volgende inligting vanaf Esme Jordan deur gegee:
Braaivleis, Pap & Sous in Afrikaanssaam met:
Piet Smit Kom geniet n heerlike Gesinsdag van Boeresport, braaivleis, musiek en kampvuur...... (Reën, Sneeu of Sonskyn)
Baie WelkomPiet Smit ('n Welbekende Christelike Sanger vanaf Suid-Afrika) bring vir ons 'n boodskap van Bemoediging deur sy sang en musiek. Moet asseblief nie hierdie geleentheid in Afrikaans misloop nie! |