Tee-Oggend

Ria Cozza

Ons Bybelstudiegroep hier in Surrey - dit is nou 'n Afrikaanse Bybelstudiegroep - van verskillende kerke, maar ons kom een maal per week bymekaar om in Afrikaans bybelstudie te hou - wil die 24e Julie 'n tee-oggend reel by een van ons huise. Indien daar enige iemand is wat eensaam is en vir ons daardie oggend wil kom kuier, kan hulle my bel in die aand by 589-6447.